Op My Eish!
144
Realiteit
PG13
Welkom
Nuus
Video's
Foto
ich liebe dich – Op my eish! S2
Video
09 Junie
Schalk het bietjie met Nykie, Claudia en Leyla gesels oor soene, aangetrokkenheid en geheime tydens Francois se afspraak met die ander drie dames.
Teken in en KYK
Up Next
‘Bragging rights’ – Op my eish! S2
09 Junie
‘Is ons nog vriende?’ – Op my eish!
02 Junie
‘Ek sien dit ook’ – Op my eish!
02 Junie
‘My wingman’ – Op my eish!
02 Junie
Hoe om Francois te beïndruk – Op my eish!
26 Mei
’n Passievolle oomblik – Op my eish!
26 Mei
Jy sal ook hiervan hou
Nuus
Op my eish!-dames dolgelukkig en verlief nadat Brendan hulle huis toe stuur
Gisteraand se episode van “Op my eish!” was ’n warrelwind van emosies – van intieme gesprekke en die eerste soen tot twee dames wat moes groet. Maar dié twee vroue sit nie in sak en as nie. Inteendeel, hulle het die skoot hoog deur.
Video
Die liefde brand vir Brendan
Vanaf Donderdag 11 Januarie 2024 20:00 gaan 16 dames die reis saam met die gewilde sanger Brendan Peyper in die derde seisoen van Op my eish! aanpak in die hoop om sy hart te wen.
Nuus
Eish! Onverwagse wending toe Runet self besluit om huistoe te gaan – Op my eish
Dié donkerdop van Dubai het vertel sy was baie op haar senuwees die oggend toe sy die besluit geneem het.
Nuus
Ontmoet die 16 dames wat Brendan Peyper vir "Op my eish!" gekies het
Die derde seisoen van die gewilde "Op my eish!" is in die wegspringblokke. En nou’s dit tyd om uit te vind watter 16 vroue die kans gaan kry om Brendan Peyper se hart te wen.