Hoe sê mens? – Boer soek ’n vrou 12
Video
07 November
Leah gebruik haar reeks-ervaring om die pasmaats te help met noodsaaklike plaasterme.
Teken in en KYK
Up Next
Plaaspad etiket – Boer soek ’n vrou 12
07 November
Plaas, soek en liefde – Boer soek ’n vrou 12
04 November
Rugbykennis – Boer soek ’n vrou 12
01 November
BOER SOEK ‘N VR(OU)
30 Oktober
Moontlike Plaasmaats – Boer soek ’n vrou
31 Oktober
Die moontlike pasmaats – Boer soek ’n vrou 12
31 Oktober
Jy sal ook hiervan hou
Video
Ontmoet Boer Jacques – Boer soek ‘n vrou
Die inwoner van Venterstad sê hy het al klaar ’n idee van waar hy sy vrou gaan vra om te trou! Hy soek iemand wat sy terggees sal geniet.
Video
Ontmoet Boer Quintus – Boer soek ‘n vrou
Hierdie adrenalien ‘junkie’ van Winburg sê hy sal sy romantiese skoene uithaal vir iemand wat sy liefde vir dans deel. Sy droomvrou moet ook sy liefde vir die buitelewe hê.
Video
Ontmoet Boer JW – Boer soek ‘n vrou
JW, ’n jong boer van Villiersdorp, is op soek na ’n vrou met wie hy die “road trips” kan aanpak. Sy moet ook nie gehinder wees as hy saam met die musiek hardop sing nie.
Video
Ontmoet Boer Daandré – Boer soek ‘n vrou
Hierdie natuurmens wat buite Brits boer, is op soek na ’n vrou wat sy huis soos “huis laat voel”. Hy sien uit daarna om sy liefde vir kampering, fotografie en lekker musiek met haar te deel.