Ons Boere, Ons Inspirasie
144
Landbouprogram
PG
Welkom!
Nuus
Video’s
Wen
Hart en siel – Ons Boere, Ons Inspirasie
Video
26 Desember
Kyk weer terug na van die hoogtepunte tydens die eerste seisoen van Ons Boere, Ons Inspirasie.
Teken in en KYK
Jy sal ook hiervan hou
Video
Amptelike voorskou – Stralend
Dis 'n nuwe leefstylprogram op DStv-kanaal 144 waar al die deelnemers 'n "kop, hart en siel" transformasie moet deurmaak: Hulle kry die geleentheid om ‘n nuwe, en beter weergawe van hulself te word.
Nuus
"Stralend": Ontmoet die deelnemers wat weer hul vonkel wil vind
Vir Angelique Gerber, die aanbieder van die program, was die "Stralend"-reis, tesame met haar span en die finaliste "'n ervaring van ongelooflike groei". Lees meer.
Video
Skryf nou in vir “Stralend”!
Fokus dié jaar op jou kop, hart en siel deur in te skryf vir “Stralend” – ‘n splinternuwe realiteitsreeks wat aangebied word deur Angelique Gerber en Fafa de Klerk. Inskrywings sluit 15 Februarie 2024.
Video
Ontmoet André – Plaasjapie
André is ’n Padskraper-operateur van Pacaltsdorp en glo dat hy “diep in sy siel” ’n plaasjapie is.