Logo

Gazelle X Synth Peter - Sorry Pappa (Official Music Video)

Video
10 Maart

Official Music Video Video for "Sorry Pappa" by Gazelle x Synth Peter. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/SorryPappa Follow Synth Peter op Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/Synthpeter/ Instagram - https://www.instagram.com/synth_peter/ TikTok - https://vm.tiktok.com/JJ1rPJc/ Select Musiek Wesbite – https://selectmusiek.co.za/synth-peter/ Follow Gazelle op Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/yogazelle/ Instagram - https://www.instagram.com/returnofthegazelle/ TikTok - https://vm.tiktok.com/ZSeo7DVT5/ Regie deur XANDER FERREIRA Vervaardig deur LIMPOPO TO IKAPA Produksie Bestuur RONNIE FERREIRA Kinematografie DIEDERICK FERREIRA Redigering STEPHANUS FERREIRA Kleur ALEXANDER FERREIRA Akkomodasie NIE TE VER BOERDERY Musiek geskryf, vervaardig en uitgevoer deur GAZELLE & SYNTH PETER Spesiale dank aan: JAN FERREIRA, REINIER FERREIRA, MELANIE FERREIRA, THEO FERREIRA, LINETTE FERREIRA, ADOLF VORSTER, SELECT MUSIEK, SONY MUSIC ENTERTAINMENT AFRICA Official Music Video by Gazelle x Synth Peter performing Sorry Pappa. (C) 2022 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd http://vevo.ly/lZbEwQ #Gazelle #SynthPeter #SorryPappa #OppiePlaasWilOnsRaas #SynthPeter #Gazelle
Jy sal ook hiervan hou
Marissa - As die Plaas Byt (Official Music Video) Image : 16346
Video
Marissa - As die Plaas Byt (Official Music Video)
Official Music Video for "As die Plaas Byt by Marissa. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/ADPB Follow Marissa on Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/Marissiepit Instagram - https://www.instagram.com/net_marissa_xx_/ TikTok – https://vm.tiktok.com/ZSeqUbbWf/ Select Website – https://selectmusiek.co.za/kaalvoet-of-nie-hier-is-marissa/ Director/Director of Photography/Editor/Grading/Lighting/Producer - Stephan van Huyssteen As die Plaas Byt - Lirieke (Want as die plaas byt Kom die rooikat uit) Hy sê hy’t alles Wat haar hart begeer Groot huis, klein hondjie En nog soveel meer Soveel meer Hy boer met nommers Altyd ge-suite en tie Ek dink ek like hom Ek hoop net hy kan braai Want as hy braai maak ek die slaai Sê my net een ding Weet jy waarvoor laat jy jou in? Want as die plaas byt Kom die rooikat uit Sy’s meer gevaarlik As die groot 5 As sy jou soen Wat gaan jy doen As die plaas byt Sink jy jou tande in Kan nie genoeg kry Van ‘n lekker ding Jy sal voel Wat ek bedoel As die plaas As die plaas byt Hy is die hele Pakkie volgens die boek Paleis, chihuahua Nie rerig wat ek soek Nie rerig wat ek soek nie As hy net saam met My sal plaas toe kom Dink ek hy sal dalk Sien ek’s bedoel vir hom En as hy bly Is hy bedoel vir my Sê my net een ding Weet jy waarvoor laat jy jou in? Want as die plaas byt Kom die rooikat uit Sy’s meer gevaarlik As die groot 5 As sy jou soen Wat gaan jy doen As die plaas byt Sink jy jou tande in Kan nie genoeg kry Van ‘n lekker ding Jy sal voel Wat ek bedoel As die plaas byt Proe dit soos mieliebrood en konfyt ’n Bietjie boeretroos en ouma se beskuit Is jy in of is jy uit Sê my net een ding Weet jy waarvoor laat jy jou in? Want as die plaas byt Kom die rooikat uit Sy’s meer gevaarlik as Die groot 5 As sy jou soen Wat gaan jy doen Want as die plaas byt Kom die rooikat uit Sy’s meer gevaarlik as Die groot 5 As sy jou soen Wat gaan jy doen As die plaas byt Sink jy jou tande in Kan nie genoeg kry Van ‘n lekker ding Jy sal voel Wat ek bedoel As die plaas As die plaas byt Music video by Marissa performing As die Plaas Byt. (C) 2022 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd http://vevo.ly/xQPgnC #Marissa #AsDiePlaasByt #Kaalvoetliefde #BietjieDronk