Amptelike lokprent – Kamer 6Danielle is ’n 10-jarige dogtertjie wat in 1999 dood is: Sy het ’n diep insig en “sien” wat haar dood aan haar gesin doen. Sy help uiteindelik haar broer om vergifnis binne homself te vind sodat sy haar ewige rus in die hemel kan begin.