Logo

Emo Adams is opsoek na lugvennote - Oppi noot

Video
05 Januarie

"Oppi noot" is kykNET se splinternuwe musiekspeletjiesprogram waarin sangers aan vermaaklike sang gebaseerde uitdagings deelneem. Emo Adams is tans opsoek na kykers wat gekies sal word om as lugvennote aan die program deel te neem, wat geld wen gebaseer op hoe die sangers in die program vaar.