web uni tv guide
web uni tv guide

Kokkedoor: Son & See

144RealiteitPG13 L

Dis die semi-finaal - Kokkedoor: Son & See: S1

Video01 Januarie

Blikkiesvis en 'n pizza-oond kom tot die redding. Vir een span is die seekos-bord van sjef Reuben Riffel die uitdaging wat hul bootjie laat sink in die spanningsvolle semi-finale rondte. #KokkedoorSonSee, vanaand om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.