Die seldeur – Evita in Excelsior
Video
10 Januarie
Geselsies om die kostafel by Evita Bezuidenhout se huis handel oor onder meer oud-president Nelson Mandela, die "struggle" en protesaksie.
Teken in en KYK
Up Next
'Almal is gatvol' – Evita in Excelsior
17 Januarie
Jy sal ook hiervan hou
Fotos
Oomblikke uit episode twee – Evita in Excelsior
Tannie Evita se hande is vol met die kleinkinders terwyl sy 'n besoek aan die Luthuli-huis aflê en ook 'n gas - Springbok rugbylegende, Kobus Wiese - vir tee oornooi.
Fotos
Oomblikke uit die eerste episode – Evita in Excelsior
Kom loer hier om 'n blik te kry uit die eerste episode van "Evita in Excelsior," ’n dramedie van vier episodes wat geskiet is in ’n dokumentêre-styl.
Nuus
kykNET stel bekend, Evita in Excelsior – ’n mini-reeks deur Pieter-Dirk Uys
“Die pad na ’n politikus se hart is nie deur sy brein nie, maar deur sy maag!” – Evita Bezuidenhout
Video
'Almal is gatvol' – Evita in Excelsior
Kobus Wiese, die Springbok rugbylegende, gesels met Evita oor wat dit is om 'n "nimmereindigende opportunis" te wees.