Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Die jongste oor COVID 19 en die ekonomie, met Dr Francois Stofberg – WINSLYN

Video
15 April

Die jongste oor COVID-19 en die ekonomie, met Dr. Francois Stofberg – WINSLYN | 14 APR 2020 | kykNET Dr. Stofberg gesels oor die vooruitsigte vir Suid-Afrika se ekonomie, en spesifiek die impak op kleinbesighede, na die inperking wat onlangs verleng is. Update on COVID-19 and the economy, with Dr. Francois Stofberg – WINSLYN | 14 APR 2020 | kykNET Dr. Stofberg speaks about the prospects for South Africa's economy, and specifically the impact on small businesses, following the recently extended lockdown.