KoppieTeeFontein met Jak de Prieter keer terug na kykNET - KoppieTeeFonteinDie gewilde kuierprogram KoppieTeeFontein, met Jak de Priester as onderhoudvoerder, is terug vir ’n derde seisoen. Vanaf Vrydag 5 Mei 17:30 gaan Jak weer hartsgesprekke oor ’n koppie tee met bekendes die land vol hê.