Logo
Kwarantyn 1600x160 Slim Homepage (2)

Dag 19: Klop, klop? Potjie pool saam die bure - Kwarantyn

Video
28 Junie

Manie en Adriaan het bietjie by #SpanScheepers gaan pool speel vanmiddag. Austin en Caryn het hulle ou pool tegnieke uitgehaal en #SpanLeRoux ’n ding of twee gewys.