Logo
Binnelanders Slim Homepage 1600x160
web uni tv guide

Binnelanders

144Drama13

Bravo! gaan agter-die-skerms by Binnelanders

Video
06 Maart

Bravo! gaan praat met die mense wat die drama veroorsaak: die skrywers. Ons gaan ook agter die skerms van 'n publisiteits-fotosessie. Donderdag 13 Maart 2014 om 19:30. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek www.kyknet.co.za kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!