Boere maniere – Boer Soek ’n Vrou 13
Video
10 Maart
Marciel deel van die boere maniere wat sy op haar reis geleer het!
Teken in en KYK
Up Next
Eerste indruk – Boer Soek ’n Vrou 13
09 Maart
Moeilike keuses – Boer soek ‘n vrou 13
06 Maart
Uitgeput – Boer soek ‘n vrou 13
04 Maart
Hy moet my soek’ – Boer soek ‘n vrou 13
04 Maart
Opgewonde – Boer soek ‘n vrou 13
04 Maart
Die muur – Boer soek ‘n vrou 13
04 Maart
Jy sal ook hiervan hou
Video
Amptelike voorskou – Boer soek 'n vrou
Is jy gereed om liefde te vind? Of dalk is jy net nuuskiering om die tien boere vir die 16de seisoen van "Boer soek 'n vrou" te sien... Kyk die program op Sondag 29 Oktober om 20:00 op kykNET, DStv-kanaal 144.
Video
Ontmoet Boer Daandré – Boer soek ‘n vrou
Hierdie natuurmens wat buite Brits boer, is op soek na ’n vrou wat sy huis soos “huis laat voel”. Hy sien uit daarna om sy liefde vir kampering, fotografie en lekker musiek met haar te deel.
Video
Ontmoet Boer JW – Boer soek ‘n vrou
JW, ’n jong boer van Villiersdorp, is op soek na ’n vrou met wie hy die “road trips” kan aanpak. Sy moet ook nie gehinder wees as hy saam met die musiek hardop sing nie.
Video
Ontmoet Boer Lulani – Boer soek ‘n vrou
Buiten die boerdery, word Lulani se lewe vervul deur bergfietsry, "trail runs" en 'n kwaliteittyd saam met haar honde. Sy is op soek na 'n vrou wat kans sien om groot avonture aan te pak.