Boer Soek ’n Vrou: Voorskou – 8 Oktober 2015
Video
06 Oktober
Nadia lewer die boere se briewe by hulle af. Die possakke bult behoorlik met fotos, briewe, liefdesverklarings en geskenkies. Die vyf boere wat die meeste briewe kry, moet elkeen tien vroue uit al die briefskrywers kies.
Teken in en KYK
Up Next
Binnelanders: 2 Oktober 2015
05 Oktober
Abraham: In teaters vanaf 16 Oktober
05 Oktober
Riaan Cruywagen word 70
05 Oktober
Boer Soek ’n Vrou: Voorskou – 8 Oktober 2015
05 Oktober
Wêreldbekerwaarhede: Jean de Villiers
05 Oktober
Jorine Rich - ‘Boerseun’
05 Oktober
Jy sal ook hiervan hou
Video
Ontmoet Boer Riaan – Boer soek ‘n vrou
Boer Riaan soek ‘n vrou wat die lewe saam met hom kan geniet op die plaas.
Video
Ontmoet Boer Philru – Boer soek ‘n vrou
Dié boer van die Oos-Vrystaat is op soek na ‘n vrou wat hom so effens uit sy gemaksone sal plaas.
Video
Skryf nou in – Boer soek ‘n vrou
Laat een van dié boere jou hart vinniger klop? Skryf voor 28 Julie 2022 in vir die 15de seisoen van Boer soek ‘n vrou – en wie weet? Dalk ontmoet jy net jou pot se deksel.
Video
’n Splinternuwe soektog begin! – Boer soek ’n vrou
Skakel hierdie Sondag om 20:00 in om die tien nuwe boere te ontmoet!