Boer Soek 'n Vrou Eksklusief: Nadia en die Boere (Deel 2)
Video
10 Oktober
Nadia gesels oor haar persoonlike ervaringe saam met elke Boer toe episode 1 verfilm is.
Teken in en KYK
Up Next
Boer Soek 'n Vrou Eksklusief: Nadia en die Boere (Deel 1)
10 Oktober
Boer Soek 'n Vrou Eksklusief: Alec
22 Oktober
Boer Soek 'n Vrou Eksklusief: Op pad na Albert toe
07 November
Boer Soek 'n Vrou Eksklusief: Albert
22 Oktober
Boer Soek 'n Vrou Eksklusief: Johan
22 Oktober
Boer Soek 'n Vrou Eksklusief: Kevin
22 Oktober
Jy sal ook hiervan hou
Video
Ontmoet Boer Daandré – Boer soek ‘n vrou
Hierdie natuurmens wat buite Brits boer, is op soek na ’n vrou wat sy huis soos “huis laat voel”. Hy sien uit daarna om sy liefde vir kampering, fotografie en lekker musiek met haar te deel.
Video
Ontmoet Boer Quintus – Boer soek ‘n vrou
Hierdie adrenalien ‘junkie’ van Winburg sê hy sal sy romantiese skoene uithaal vir iemand wat sy liefde vir dans deel. Sy droomvrou moet ook sy liefde vir die buitelewe hê.
Video
Ontmoet Boer JW – Boer soek ‘n vrou
JW, ’n jong boer van Villiersdorp, is op soek na ’n vrou met wie hy die “road trips” kan aanpak. Sy moet ook nie gehinder wees as hy saam met die musiek hardop sing nie.
Video
Ontmoet Boer Lulani – Boer soek ‘n vrou
Buiten die boerdery, word Lulani se lewe vervul deur bergfietsry, "trail runs" en 'n kwaliteittyd saam met haar honde. Sy is op soek na 'n vrou wat kans sien om groot avonture aan te pak.