Boer Soek ’n Vrou Eksklusief: Dag 2 op PJ se plaas
Video
12 November
Dis dag twee op PJ se plaas en dié boer en sy dames is vroeg uit die vere. Kyk hier na die selfoonvideo wat hulle vir ons gestuur het.
Teken in en KYK
Up Next
Kwêla : Annette Nel & Konstant van Huyssteen
12 November
Bravo! : Naspers 100
12 November
Bravo! : Nóg ’n Voorskoot
12 November
Suidooster: Gemeenskap
12 November
Kwêla Funnies: Finalis – HONDEKOS
12 November
Kwêla Funnies: Finalis – BROEK
12 November
Jy sal ook hiervan hou
Video
Ewan gaan plaas toe! – Plaasjapie
Hy’s gewoonlik langs en op die rooitapyt – maar nou, is Ewan op pad plaas toe vir Plaasjapie – elke Donderdag om 20:00 vanaf 14 Julie 2022.
Video
Kom saam plaas toe – Plaasjapie
Van stadsjapie na plaasjapie: skakel elke Donderdag vanaf 14 Julie 2022 om 20:00 in vir die eerste seisoen van Plaasjapie met Ewan Strydom.
Video
Baas van die plaas – Bravo!
Dis ’n derde seisoen van Boer Soek ’n Vrou vir die pragtige Marciel Hopkins. Reynard het onlangs gaan inloer om te hoor van onder meer toneelspel, New York en die liefde in háár lewe.
Video
‘Vier vriende’ – Boer soek ’n vrou
Bu-Anda en Eloise het ons vertel hoe hulle voel na die eerste dag op die plaas.