Bloedbroers: Altus Theart
Video
15 September
Altus Theart vertolk die rol van Gerhard Visser in Bloedbroers, wat op 13 Oktober op kykNET afskop. Ons het met hom gesels.
Teken in en KYK
Up Next
Binnelanders: 11 September 2015
14 September
Witwarm vermaak op kykNET in Oktober
14 September
Wêreldbekerwaarhede: Jannie de Beer
14 September
Vir Altyd: Jong Hugo en Jong Nina
14 September
Republiek van Zoid Afrika: Colourful
11 September
Republiek van Zoid Afrika: Voorskou - 17 Sep 2015
11 September
Jy sal ook hiervan hou
Video
Die poppe gaan dans – Getroud met rugby
Daar gaan nie ‘n tekort aan naelbyt drama wees in die finale seisoen van Getroud met rugby nie! Bly elke weeksaand ingeskakel op kykNET, kanaal 144 om nie een oomblik van dié drama mis te loop nie.
Video
Hoe om Francois te beïndruk – Op my eish!
Wat is Francois se vriende se eerste indrukke van die pasmaats – en watter advies het hulle om met dié dames te deel?
Video
Die laaste optrede – Getroud met Rugby
Fafa se laaste optrede as die hoofsanger van Die Coaches het omtrent Pottie’s se dak gelig!
Video
Voorskou: 2 - 6 Mei – Getroud met Rugby
Die realiteit van Simon se situasie tref Lulu terwyl hy haar weg stoot en Bibi moet besluit of Jordan kan terug trek huis toe.