Logo

BLITSBESOEK: BINNELANDERS 3000 EPISODES

Video
30 Maart

BLITSBESOEK: BINNELANDERS 3000 EPISODES Je-Ani Swiegelaar en Germandt Geldenhuys gesels oor produksies waarby hulle betrokke is by hierdie jaar se Klein Karoo Nasionale Kunstefees, en vertel ons ook oor die feit dat Binnelanders binnekort hulle drieduisendste episode gaan opneem. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!