Logo
Binnelanders Slim Homepage 1600x160
web uni tv guide

Binnelanders

144Drama13

Binnelanders: Wie is Nina se pa?

Video
20 Maart

Met Malan se terugkeer na Suid-Afrika is daar groot drama, want hy begin twee en twee bymekaar sit oor Nina... Pippa se gewete vreet haar op en sy plaas Daleen onder druk om vir Malan die waarheid te vertel. Wat gaan die uiteinde wees? Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek www.kyknet.co.za kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!