Logo
Binnelanders Slim Homepage 1600x160
web uni tv guide

Binnelanders

144Drama13

Binnelanders: Nina is 'n Koster

Video
31 Maart

Vrydag 28 Maart 2014 se episode van Binnelanders het op 'n dramatiese noot geeïndig met Malan wat die waarheid uitgevind het dat hy Nina se pa is. Nou begin die drama eers met At Koster wat eis wat die Kosters toekom... Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek www.kyknet.co.za kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!