Logo

Binnelanders: 23 Maart 2016

Video
24 Maart

Naomi se irritasie met Morné vererger na nog ’n voorval in die woonstel, en At en Frank koop nie Esther se stories nie. Steve jaag Shelton die skrik op die lyf, en Pippa ontmoet vir Mikey. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!