Logo
Binnelanders Slim Homepage 1600x160
web uni tv guide

Binnelanders

144Drama13

Bekende gesigte sorg vir nuwe drama in Binnelanders

Video
22 April

Vanaf 28 April gaan twee nuwe gesigte heelwat drama veroorsaak in Binnelanders. Brümilda van Rensburg sluit by Binnelanders aan as Jana du Preez, terwyl Amalia Uys die rol van Margot Brink sal vertolk. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek www.kyknet.co.za kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!