Gesoek: Vars talent én ervare hande vir die 2025 kykNET Silwerskermfees Die 12de kykNET Silwerskermfees, wat tussen 28 en 31 Augustus 2024 in Kampsbaai plaasvind, bou voort op sy visie om ’n wegspringblok en platform aan aspirant-filmmakers in die TV- en rolprentbedryf te bied.