Azrael – Die Byl
Video
03 Februarie
Die reeksmoordenaar se motiewe begin afwyk en geregtigheid word vergelding.
Teken in en KYK
Up Next
Die nuwe immigrante politiek in SA - IN GESPREK MET LOURENSA ECKARD
03 Februarie
Skerm – Wie word ‘n miljoenêr?
02 Februarie
‘Shot in the dark’ – Wie word ‘n miljoenêr?
02 Februarie
Die perfekte pasmaat – Boer soek 'n vrou
02 Februarie
Die kuns van Drag – Kassie-kuiers
02 Februarie
Wat doen die Spesiale Ondersoekeenheid omtrent korrupsie? – KN VERSLAG
02 Februarie
Jy sal ook hiervan hou
Nuus
Kreatiewe Stian en die grillerige Len – Die Byl
Stian Bam het deeglik navorsing gedoen voor hy die karakter Len Villiers in Die Byl gespeel het. Ja, daardie laggie is nie sommer net nie ...
Nuus
Die vele kante van Schalk Bezuidenhout – Die Byl
In episode 5 en 6 van die nuwe reeks van Die Byl, was Schalk Bezuidenhout te sien as die reeksmoordenaar Louw Smith, ’n mimiekkunstenaar met ’n hartseer verlede.
Nuus
“Lux het ’n goeie hart”
Lux, oftewel die speurder Luxolo Dladla, het diep in kykers se harte gekruip in die twee seisoene van Projek Dina. Chumani Pan vertel meer oor hierdie geliefde karakter en waarmee hy nog besig is.
Nuus
Só kruip ons in die karakters in – Die Byl
Ons gesels met Lea Vivier en Ilse-Lee van Niekerk wat in episodes 3 & 4 van Die Byl seisoen 4 te sien is.