Amptelike voorskou – Verbode liefde
Video
26 Junie
Kykers kan binnekort vasgevang word in die liefdesdrama, "Verbode liefde" – 'n oorgeklankte Turkse telenovela – wat eersdaags Woensdag 5 Julie om 20:00 op kykNET&kie, DStv-kanaal 145 begin.
Teken in en KYK
Jy sal ook hiervan hou
Video
Amptelike lusmaker – Skerpioen
’n Tragiese gebeurtenis verander almal se lewens en almal weet nou wat Perihan se groot geheim is. ’n Vete breek uit tussen Ferda en Perihan en dit het ook ’n invloed op Ferda se bure, Ipek en Aras. Kort voor lank word almal in hierdie oorlog oor liefde en haat ingesleep.
Video
Amptelike voorskou – Bolhuis beslis
In #BolhuisBeslis is die bekende privaat speurder Mike Bolhuis in die regterstoel en sy beslissing is finaal!
Video
Amptelike voorskou – Boer soek ‘n vrou
Skakel vanaf 18 Julie 2024 om 20:00 in op kykNET, kanaal 144 vir die 16de seisoen van “Boer soek ‘n vrou”!
Video
Amptelike voorskou – Een keer om die son
Die nuwe kykNET-dramareeks, “Een keer om die son”, volg die lief en leed van een familie oor die loop van ’n kalenderjaar. Elk van die twaalf episodes beeld ’n maand in hulle lewe uit.