Amptelike voorskou – Onthul
Video
10 Augustus
Uitgelewer: Plaasmoorde in Suid-Afrika, die vyfde in die reeks Onthul-nuusdokumentêre, wat op Sondag 13 Augustus om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) uitgesaai word, neem hierdie omstrede Suid-Afrikaanse misdaadprobleem onder die loep.
Teken in en KYK
Up Next
Amptelike voorskou – Graskop: Voertsek, polisie!
26 Julie
Skakel in: 11 Julie 2023 – Laataand by Rian
10 Julie
Amptelike voorskou – Ysters op die Landgoed
05 Julie
Skryf jou storie in – OmmiGhellie
05 Julie
Amptelike lusmaker – Koppestamp
23 Junie
Amptelike voorskou – Hartklop
20 Junie
Jy sal ook hiervan hou
Video
Amptelike lokprent – Skemergrond
Skemergrond speel af in Gemoedsdrif en draai om die Louw-familie en hulle pragtige blomplaas. Die Louws se rustige bestaan word omvergegooi wanneer onverwagte gaste opdaag wat dreig om skokkende familiegeheime te onthul.
Video
Amptelike voorskou – Onthul: SANW
In die volgende episode van ‘Onthul’ word die toestand van die SANW onder die vergrootglas geplaas.
Video
Amptelike voorskou – Bolhuis beslis
In #BolhuisBeslis is die bekende privaat speurder Mike Bolhuis in die regterstoel en sy beslissing is finaal!
Video
Amptelike voorskou – Boer soek ‘n vrou
Skakel vanaf 18 Julie 2024 om 20:00 in op kykNET, kanaal 144 vir die 16de seisoen van “Boer soek ‘n vrou”!