Logo

Amptelike lokprent: Tjops vir brekvis

Video
28 Januarie

Boeta van der Spuy tel die dae af tot die familie ‘cruise’ na Mauritius, maar wanneer die pandemie die hele land tot 'n stilstand dwing, word die vakansie in Mauritius gekanselleer.