Logo

Amptelike lokprent – Pa

Video
26 Julie

Andries van Rensburg het sy hele lewe lank hard gewerk sodat hy en sy vrou, Anél hulle aftree tyd saam kan geniet, in rus en vrede. ‘n Onverwagse baba en Covid-19 verander vinnig hulle planne…