Logo

Amptelike lokprent – Ovasie

Video
30 Mei

Veteraan aktrise, Bernadine Laurent-de Léon-Evans, wil haar laaste asem op die verhoog uitblaas. Haar aartsvyand, hanswors eks-man en ‘n verstrooide aanhanger moet kragte saamspan om ‘n onmoontlike produksie te laat realiseer in ‘n poging om Bernadine ‘n laaste oomblik in die kollig te gee.