Logo

Amptelike lokprent: Non[kompos]Mentis – kykNET

Video
27 Augustus

Lyall Ramsden en Philip Nolte keer terug na die Silwerskermfees met nóg ’n opwindende kortfilm – die keer in die drama-genre. Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!