kyknet channel logo

Amptelike Lokprent: Mev Fourie & Kie

Video05 Maart

Anita Fourie is in haar middeljare en vasgevang in ’n saai huwelik. Wanneer sy besluit om van haar man te skei, rafel alles uit – en nie net oor die egskeiding nie. #MevrouFourieKie is ’n splinternuwe komedie wat op Sondag 19 April om 20:00 op #kykNET DStv kanaal 144, begin.