Logo

Amptelike lokprent: Die Stropers – kykNET

Video
13 Julie

Ettienne Kallos se bekroonde film Die Stropers, wat onlangs by die Cannes-filmfees gedraai het, is een van die vyf vollengte films wat in kompetisie is by dié jaar se Silwerskermfees. Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!