Logo

Afrikaans Herlaai: Kinders van die wind

Video
18 Desember

Vier jong en opkomende sangers sing Afrikaanse treffers van ouds met ’n aanslag so vars jy sal skaars jou ore kan glo. Kyk hier na “Kinders van die wind”, een van die treffers wat beskikbaar is op ‘Afrikaans Herlaai’.