Adrenalien en liefde – Boer soek 'n vrou 13
Video
22 Februarie
Die boere neem hul dames op lekker uitstappies en hulle leer mekaar 'n bietjie beter ken.
Speel saam op die MyDStv-toep!
Up Next
‘Baie opgewonde’ – Boer Soek ’n Vrou 13
18 Februarie
‘Dit voel wonderlik’ – Boer Soek ’n Vrou 13
18 Februarie
Verbaas, maar opgewonde – Boer Soek ’n Vrou 13
18 Februarie
‘Baie lekker’ – Boer Soek ’n Vrou 13
18 Februarie
‘Food coma’ – Boer Soek ’n Vrou 13
18 Februarie
‘Drie uit tien’ – Boer Soek ’n Vrou 13
18 Februarie
Jy sal ook hiervan hou
Video
Ontmoet Boer Quintus – Boer soek ‘n vrou
Hierdie adrenalien ‘junkie’ van Winburg sê hy sal sy romantiese skoene uithaal vir iemand wat sy liefde vir dans deel. Sy droomvrou moet ook sy liefde vir die buitelewe hê.
Video
Ontmoet Boer Daandré – Boer soek ‘n vrou
Hierdie natuurmens wat buite Brits boer, is op soek na ’n vrou wat sy huis soos “huis laat voel”. Hy sien uit daarna om sy liefde vir kampering, fotografie en lekker musiek met haar te deel.
Video
Amptelike voorskou – Boer soek 'n vrou
Is jy gereed om liefde te vind? Of dalk is jy net nuuskiering om die tien boere vir die 16de seisoen van "Boer soek 'n vrou" te sien... Kyk die program op Sondag 29 Oktober om 20:00 op kykNET, DStv-kanaal 144.
Video
Ontmoet Boer Hendri – Boer soek ‘n vrou
Hendri sien uit daarna om vir die liefde van sy lewe kos te maak. Hy hoop dat sy lewensmaat gaan iemand wees wat die klein dinge in die lewe waardeer.