Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

31 Jan 2017: Winslyn: Ekonomie – Rentekoers, Chantal Marx

Video
01 Februarie

Winslyn: Ekonomie – Rentekoers, Chantal Marx Chantal Marx bespreek wat Lesetja Kganyago, president van die Reserwebank se aankondiging rakende die einde van die rentekoersverhogings-siklus vir jou as verbruiker beteken. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!