Arendsvlei
145
Telenovela
13
Welkom
Video's
Foto’s
Nuus
Karakters
"Wat?" - Arendsvlei
Video
21 September
Daniel kon nie die waarheid langer vir Beatrice wegsteek nie.
Teken in en KYK
Up Next
Voorskou: 20 - 23 September 2021 - Arendsvlei
16 September
Ja! – Kyk Wie Praat
10 September
"Happy Birthday, Daantjie Dromer" - Arendsvlei
16 September
"Momentum! Kry momentum!" - Arendsvlei
14 September
Voorskou: 13 - 16 September 2021 - Arendsvlei
09 September
"Dan is die troue af!" - Arendsvlei
09 September
Jy sal ook hiervan hou
Video
Voorskou: 15 – 18 April 2024 – Arendsvlei
Audrey gee vir Desmond raad, wat gevaar vir Janice inhou. Lee-Roy is skielik lomp en ongemaklik in Devon se geselskap.
Video
Voorskou: 8 – 11 April 2024 – Arendsvlei
Desmond wil met Rachel trou, maar iemand sit ’n stokkie voor dit. Lee-Roy help vir Sasha om Devon oor te wen.
Video
Voorskou: 1 – 4 April 2024 – Arendsvlei
Beatrice bied aan om vir Adam privaat lesse te gee. Lennie probeer vir Eva oorreed om vir eers haar planne te laat vaar. Bompie wil dinge verder vat met Rachel, maar sy skop daarteen.
Video
Voorskou: 25– 28 Maart 2024 – Arendsvlei
Adam trek uit die Galant-huis. Lee-Roy het 'n ernstige gesprek met Janice en Lionel.