kyknet channel logo

Cheryl-Ann se Skoolhoof - Vreemder As Fiksie

Video
13 Mei

Gelukkig het Cheryl-Ann 'n onderwyser gehad wat haar probleem verstaan het, en haar ondersteun het. #VreemderAsFiksie, Maandae om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.