Twee jong talente steel harte - Mooiweer en WarmMooiweer en warm se Ruben en Maddy is ’n paartjie wat die beste in mekaar uitbring en ’n gunsteling onder kykers is. Praat jy met die twee spelers wat die rolle speel, Carlo Daniels en Athina Jansen, hoor jy hulle het ook op stel die beste in mekaar uitgebring.