Wie sal Plaasjapie wen? – Die Real Housewives van PretoriakykNET-Digitaal het ekslusief gesels met Dian, Stefan, Esteban en Leo-nene na die eerste episode van “Die Real Housewives van Pretoria” om te hoor wie hulle dink sou Plaasjapie wen en watter “housewife” hulle sou wees.