Boer Soek 'n Vrou
144
Realiteit
13 L
Lees meer oor Seisoen 15
Skryf in vir Seisoen 16
‘Lus vir die lewe’ – Boer soek ’n vrou
Video
26 Januarie
Marciel vertel ons wat haar eerste indrukke is van dié jaar se boere en wat hulle elkeen gaan bring na hierdie seisoen.
Teken in en KYK
Up Next
‘Meer validate’ - Boer soek ’n vrou
26 Januarie
‘Dis my skoonma’ – Boer soek ’n vrou
19 Januarie
Die langpad, boeke en Buksie – Boer soek ‘n vrou
19 Januarie
‘Misterie’ – Boer Soek ’n Vrou
18 Januarie
Wie word ’n Boerenaire – Boer Soek ’n Vrou
20 Januarie
‘Emoji game’ – Boer Soek ’n Vrou S14
22 Januarie
Jy sal ook hiervan hou
Video
Ontmoet Boer Lulani – Boer soek ‘n vrou
Buiten die boerdery, word Lulani se lewe vervul deur bergfietsry, "trail runs" en 'n kwaliteittyd saam met haar honde. Sy is op soek na 'n vrou wat kans sien om groot avonture aan te pak.
Video
Ontmoet Boer Hendri – Boer soek ‘n vrou
Hendri sien uit daarna om vir die liefde van sy lewe kos te maak. Hy hoop dat sy lewensmaat gaan iemand wees wat die klein dinge in die lewe waardeer.
Nuus
Tussen tonele met Marciel Hopkins
Ons het haar leer ken op "Boer soek ‘n vrou" en "Bravo!", maar dié talentvolle aanbieder, dra ook ‘n ander hoedjie: Die van ‘n aktrise.
Nuus
Tussen tonele met Angelique Gerber
‘n Koppie koffie met Angelique Gerber tussen tonele? Lees dan dié artikel.