Boer Soek 'n Vrou
144
Realiteit
13 L
Lees meer oor Seisoen 15
Skryf in vir Seisoen 16
“Liefde gaan wen” – Boer soek ’n vrou
Video
13 April
Dié twee het nog ’n lang pad om saam te stap, maar Louis B en Rachie glo dat hulle dit gaan laat werk.
Teken in en KYK
Up Next
“In sync” – Boer soek ’n vrou
13 April
“Tweede kans” – Boer soek ’n vrou
13 April
Adrenalien – Boer soek 'n vrou
06 April
Sprong van liefde – Boer soek 'n vrou
06 April
Alleen met vakansie – Boer soek 'n vrou
06 April
“Erg oor mekaar” – Boer soek ’n vrou
30 Maart
Jy sal ook hiervan hou
Video
Ontmoet Boer Hendri – Boer soek ‘n vrou
Hendri sien uit daarna om vir die liefde van sy lewe kos te maak. Hy hoop dat sy lewensmaat gaan iemand wees wat die klein dinge in die lewe waardeer.
Video
Ontmoet Boer Jacques – Boer soek ‘n vrou
Die inwoner van Venterstad sê hy het al klaar ’n idee van waar hy sy vrou gaan vra om te trou! Hy soek iemand wat sy terggees sal geniet.
Video
Ontmoet Boer Daandré – Boer soek ‘n vrou
Hierdie natuurmens wat buite Brits boer, is op soek na ’n vrou wat sy huis soos “huis laat voel”. Hy sien uit daarna om sy liefde vir kampering, fotografie en lekker musiek met haar te deel.
Video
Ontmoet Boer Janco – Boer soek ‘n vrou
Janco, ’n boer van Colesberg, wil seker maak sy toekomstige vrou moet voel sy is die belangrikste vrou op die planeet. Hy hoop dat die vrou wat hy gaan vind, gaan net so hou van die natuur en fotografie.