Logo

“Ek gun dit vir hulle” – Boer soek ‘n vrou

Video
02 Maart

Al het Madeleen se “Boer soek ‘n vrou”-reis tot ‘n einde gekom, is sy nie spyt dat sy vir Hennie beter kon leer ken nie en wens vir hom net die beste toe.