09 November
4 Porsies
Frans
4
Hierdie heerlike tamatietert is in ’n episode van Edik van Nantes 2 voorberei.
1 vel gevriesde skilferkorsdeeg
2 e druiwepitolie
125 g ricotta
125 g sagte bokmelkkaas
2 groot eiers
⅓ k vars basiliekruid
½ t sout
350 g gemengde jong tamaties
grofgemaalde swartpeper
Radys-en-aarbeislaai