27 Julie
4 Porsies
Gebak
4
Sjef Suzanne Crozier het tydens ’n episode van Die GROOT Ontbyt kaas-en-spek-broodkoek voorberei. Sy het haar resep met ons gedeel.
1 groot Franse brood
6 eiers
375 ml melk
250 g spek
1 ui
30 ml botter
250 g sampioene
1 groen soetrissie
1 tamatie
250 ml kaas
olie
pietersielie
sout
peper