Logo

Anria van Heerden se Ertjieslaai

19 Mei

4 Porsies

Slaai

4

Tydens ’n episode van Kampkos het Anria van Heerden vir ons gewys hoe om haar spesiale ertjieslaai voor te berei. Hier is haar resep.

Kampkos-Zwakala26-of-33-1
Bestanddele

blaarslaai

seldery

groenrissie

1 ui

baba-ertjies

mayonnaise

blaarslaai

seldery

groenrissie

1 ui

baba-ertjies

mayonnaise

Metode
  1. Sny die groenrissie, ui, sedery en die slaaikop baie fyn op en plaas dit in 'n slaaibak.
  2. Vat die gevriesde ertjies en sprei dit bo-­oor die slaai.
  3. Bedek nou die ertjies met die mayonnaise en laastens die kaas bo­-op.
Kampkos-Joe-Forster-Nachos-Pizza
Kampkos Logo
2018-06-21

Joe se ‘Nachos Pizza’

Gewildste Resepte