Logo

Radys-en-aarbeislaai

09 November

4 Porsies

Slaai

3

Dié resep vir radys-en-aarbeislaai is tydens ’n episode van Edik van Nantes 2 voorberei. 

EVN2-Ep05-Aarbeislaai-1
Bestanddele

Slaai

160 g vars bronkors

250 g vars aarbeie

150 g vars radyse

100 g feta

75 g pekanneute

Sous

160 g vars frambose

2 t strooisuiker

⅓ k olyfolie

2 e rooiwynasyn

knippie sout

grofgemaalde swartpeper

Metode

 

  1. Rangskik eerste 5 bestanddele op opdienbord of individuele bordjies.
  2. Puree frambose en meng met res van die sousbestanddele.
  3. Drup oor slaai.
EVN2-Ep05-Tamatietert-1
Edik van Nantes Kie About
2016-11-09

Tamatietert vir die somer

Gewildste Resepte