Logo

Komkommer-en-sultanaslaai

02 November

4 Porsies

Slaai

3

Hierdie heerlike komkommer-en-sultanaslaai, voorberei tydens ’n episode van Edik van Nantes 2, word in roomyshorinkies bedien.

EVN2-Ep4-Komkommer-Sultanas-1
Bestanddele

vars komkommer

handvol sultanas

vars tamatie

rooiui

pistasieneute

vars pietersielie

goeie gekoopte mayonnaise

bietjie asyn

seesout

roomyshorinkies

Metode

 

  1. Plaas komkommer, sultanas, tamatie, ui, pietersielie en neute in mengbak.
  2.  
  3. Roer klein hoeveelheid mayonnaise en asyn by.
  4. Geur liggies met sout.
  5. Skep in “cones” en laat staan regop in sjampanjeglase.
EVN2-Ep4-Piekniekbroodjie-1
Edik van Nantes Kie About
2016-11-02

Piekniekbroodjie

Gewildste Resepte