Logo

Koffie fillet braai smeersel

05 Desember

Braai

4

Soos gesien in 'n episode van Net Koffie

Fillet 1
Bestanddele

1 Bees fillet

2 eetlepels Gemaalde koffiebone

2 eetlepels Brandrissiepoeier

1 1/2 eetlepels Gemaalde peper

1 1/2 eetlepels Gemaalde Himalaya sout

5 teelepels Donkerbruin suiker

1 eetlepel Paprika

1 1/2 eetlepels Gedroogde origanum

1 1/2 eetlepels Gemaalde koljander

1 1/2 eetlepels Mosterd poeier

3/4 eetlepel Gemaalde Rooipeperflokkies

1 teelepel Gemaalde gemmer

Metode
  • Smeer die bees filet met ‘n medium laag mosterd of olyfolie
  • Meng die speserye saam en smeer die  koffiemengsel op die filet. Laat die filet rus vir ongeveer 45 minute voordat jy dit op die kole braai
  • Jy kan die filet met ekstra olyfolie sprinkel
Morning Ibrik coffee
Net Koffie Poster 924x1360
Sub Titel

Oggend Ibrik koffie

Gewildste Resepte