Logo

Franse wortelslaai

14 Desember

4 Porsies

Slaai

3

Hierdie heerlike Franse wortelslaai is in ’n episode van Edik van Nantes 2 voorberei. Kry die resep hier.

EVN2-Ep10-Franse-Wortelslaai-1
Bestanddele

1 kg geelwortels

½ k olyfolie

¼ k sjampanje-asyn

1 e Franse mosterd

1 e heuning

½ k pietersielie

seesout

grofgemaalde swartpeper

Metode

 

  1. Rasper wortels en plaas in mengbak.
  2. Klits olie, asyn, mosterd en heuning saam.
  3. Geur met sout en peper.
  4. Roer by wortels.
  5. Voeg pietersielie by en meng.
EVN2-Ep10-Andyvie-1
Edik van Nantes Kie About
2016-12-14

Gebraaide andyvie

Gewildste Resepte