15 November
Gebak
4
Hierdie is die heel eenvoudigste, oorspronklike weergawe, gekapte neute, sultanas, rosyne, gedroogde vrugte, lemoenskil, gerasperde donker sjokolade of ekstra speserye kan bygevoeg word!
1 1/2 koppie Bruismeel
1 teelepel Bakpoeier
1 teelepel Fyn kaneel
1 koppie Ligte bruinsuiker
1 knippie Sout
1/2 koppie Sagte botter
1 eetlepel Druiwepitolie
1/2 koppie Melk
1 teelepel Vanielje-ekstrak
1 Eier
1 Suurlemoen se skil fyngerasper
1 eetlepel Suurlemoensap